​‘n Moderne droomwoning in Pretoria

Johannes van Graan Johannes van Graan
Contemporary Pretoria Residence , Dessiner Interior Architectural Dessiner Interior Architectural 모던스타일 주방
Loading admin actions …

Vandag se homify 360° stukkie fokus op een van Dessiner Interior Architectural se droom skeppings in Pretoria. En nes alle homify ontdekkings bevat hierdie ontwerp al die nodige elemente om die eindresultaat super stylvol te maak. Kleure, patrone, teksture, spasies, meubels, selfs beligting en dekor – sommer als!

Kom ons raak geïnspireer.

Die kombuis

Ons begin by die hart van hierdie huis, wat ‘n lieflike oopplan ontwerp is wat die kombuis en eetkamer lekker laat saamsmelt. En wanneer laas het jy so ‘n treflike tafel gesien?

Die sitkamer

Gelukkig was daar hope styl wat oorgebly het om die res van die huis net so treffend te maak, soos ons kan sien hierso in die sitkamer. 

Let op hoe die neutrale kleurskema briljant ligte- en donkerder skakerings meng om die styl interessant te hou.

Sit in styl

Ons bekyk gou die sitkamer van die ander kant, net om daardie meubels en dekor bietjie vanuit ‘n ander oogpunt te waardeer. Dis mos nou bewyse dat nie al die stoele identities hoef te wees nie – selfs al lyk daardie lig-blou hoekbank glad nie soos die elegante wit stoel links of die kontemporêre bruin stoele regs nie, werk hul ontwerpe briljant saam!

Is jy gereed om die res van hierdie voortreflike ontwerp te geniet?

건축/인테리어 전문가를 찾고 계시나요 ? 연락처를 남겨 주시면 적합한 전문가를 찾을 수 있도록 도와 드리겠습니다.
연락처를 남겨 주시면 적합한 전문가를 찾을 수 있도록 도와 드리겠습니다.

추천 기사